Facebook Logo

News

Full news available on Facebook | Twitter | School Communicator
Wintersport Proewe
22 April 2016
NETBAL: Wynland Noord spanne
Daar is altesaam 21 van ons meisies verkies vir die Wynland Noord (ou Noord-Boland) spanne in die onderskeie ouderdomsgroepe.

o.14: Conré Havenga, Mari Pretorius, Arné Coetzee

o.15: Margot Vlok, Nashitah Africa, Leandré Ketch, Roché Schutte

o.16: Cathy-Ann Hugo, Ashleigh Mahoney, Carla van Niekerk, Esona Mphepuka, Buhle Nzamo, Marquerite Zeeman

o.17: Natalie van der Vyver, Zeta Sauls, Amber Beukes

o.18: Joy Fortuin, Ilke Capes, Charleen Everson, Siphosethu Jacobs, Suzanne Stofberg.

HOKKIE: Shiraz o.14 seunsspan
Die volgende seuns is gekies vir die Shiraz o.14 seunsspan. Nege van die vyftien spelers van die span is van Worcester Gimnasium.

Dean du Toit, Dewald Voight, Eduard Klusmann, Jason Ceaser, JW Uys, Malan Olwagen, Manyano Mapua, Riaan Higgs en Tiaan Bester
Vakansie Sport Uitslae
06 April 2016
Seuns hokkie:

Die eerste seunshokkiespan van WG het vanaf Woensdag 30 Maart tot Saterdag 2 April deelgeneem aan 'n Astro Hokkietoernooi by Fairmont Hoërskool in Durbanville. 12 meisie-en 20 seunsspanne het deelgeneem. Ons seuns speel die 1ste dag 2 wedstryde: wen Sutherland 1-0 en verloor DF Malan 0-3. Die 2de dag wen hulle Fairbarn College 1-0 asook Oudtshoorn met 5-0! Vrydag was ewe suksesvol teen Westering PE 3-0. Die span het groot belofte getoon vir die res van die seisoen deur teen die verwagting die toernooi af te sluit in die algehele 5de plek met 'n welverdiende oorwinning van 4-1 teen Somerset College! Welgedaan Gimmies! Ons is baie trots op julle

Water Skiing:

Robyn Viljoen participated in the Gauteng Championships 18-21 March and achieved 1st place in Tricks and Slalom in the girls u.21 division.
She took part in the SA Championships 24-26 March and obtained 4 gold medals for Tricks, Slalom, Jump and overall in the girls u.21 division.
Robyn participated in the All Africa Championships 26-27 March and again obtained 4 gold medals in Slalom, Jump, Tricks and overall.
Robyn now holds the SA Record for Slalom and Jump. Well done Robyn we are very proud of you!!

Meisies Hokkie:

Die o.18A en o.16A het gedurende die afgelope vakansie deelgeneem aan die DF Malan Hokkiekursus.

o.18A Girls
vs Affies Meisies Pretoria 0-3
vs Outeniqua 0-1
vs La Rochelle 0-0
vs York High 0-0
vs Windhoek Gim 2-0
vs DF Malan 0-3
vs Kempton Park 0-1
vs Duineveld 3-0

o.16A Girls
vs Rhodean 0-0
vs Oudtshoorn 0-1
vs La Rochelle 4-1
vs Settlers 2-2
vs Affies Meisies Pretoria 0-3
vs Oudtshoorn 0-3

Congratulations to the u.16A team that received an award for the team that played the most constructive hockey.

Top 40 hockey players were identified and we are very proud of the following players that were selected: Ané le Roux, Ceret Goosen and Mari van der Merwe.

Netbal:

Die o.19A span het gedurende die vakansie aan die Extreme Netbal Toernooi in die Paarl deelgeneem. Die toernooi en oefenkamp is aangebied deur Anso Kemp SA Skeidsregter en Erin Burger SA Senter (huidiglik). Daar was 'n totaal van 12 skole wat aan die toernooi deelgeneem het.

Worcester Gimnasium eindig derde uit die 12 skole en Joy Fortuin word aangewys as die mees belowende speler van die toernooi. Baie geluk meisies ons is baie trots op julle en sien uit na 'n opwindende seisoen.

RUGBY:

Die o.14, o.15 en o.16 spanne het op Hermanus gaan deelneem. Al ons spanne het een wedstryd gewen en een verloor.

Die eerste span het deelgeneem aan die Toney Stoops toernooi te Tygerberg. Hul wen een wedstryd en verloor twee.
Sterkte aan alle spelers vir hierdie seisoen.

S.A o.16-Aksienetbalspan

Margot het die afgelope vakansie aan die Aksienetbal IPT deelgeneem en was deel van die WP o.15-span wat goud gewen het. Aan die einde van die toernooi is proewe gehou en Margot is as doel in die S.A. o.16-span ingesluit wat in 2017 aan die wereldbekertoernooi gaan deelneem.

Namens al die bosvarke - baie geluk met hierdie besondere prestasie Margot!

Swem:

Willem-Pierre Viljoen ontvang 2 brons medaljes vir 200m en 100m Borslag by die SA Swemkampioenskappe Level 3. Lu-Ann Viljoen het aan 4 items 100m Vryslag, 50m Vryslag, 50m Rugslag en 50m Borsslag by die Level 1 swemkapioenskappe deelgeneem. Sy het drie finale geswem en 1 brons medalje ontvang vir 50m Borsslag.

Baie geluk ons is baie trots op julle!
SA Athletics
17 March 2016
Worcester Gymnasium have no less than 10 athletes who qualified to participate at the SA National Athletics Championship this year. This continues on the fine form of WG's athletes where 18 learners already achieved their provincial colours and competed at the Western Cape Championship.

Kyle Duvenhage
Leandré Ketch
Rogail Joseph
Anro van Eeden
Hilda du Toit
Noeline Rossouw
Leoné Pietersen
Leandrie du Toit
Francois Prinsloo
Kevin Minnaar

Simply competing at National level is an incredible achievement and we wish them the best of luck! Bring back some medals!
Read More

This week's activities

25 HOCKEY: IPT trials Boys u.16
26 NEATNESS CONTROL
Register: Sing-Songs
HOCKEY: IPT trials Boys u.16
CHOIR PRACTICE: Musical (18:00 - 20:00)
27 PUBLIC HOLIDAY / FREEDOM DAY
HOCKEY: IPT trials Boys u.18
RUGBY: 1st team vs New Orleans
28 Register: Sing-Songs
29 HOCKEY: Western Cape Trials u.14
SCHOOL AND HOSTEL FEES TO BE PAID
30 RUGBY, HOCKEY, NETBALL: (only 1st teams)
(30 Apr. ? 2 May: K2 Top Schools Tournament in Oudtshoorn)
Home weekend
download term two's programme

recent sport results

HS Punt (weg)
RUGBY
19A verloor 3 - 7
19B wen 17 - 12
19C wen 17 - 5
16A verloor 13 - 20
15A wen 15 - 14
15B verloor 5 - 12
14A wen 12 - 3

NETBAL
18A verloor 21 - 30
18B wen 39 - 0
18C verloor 3 - 34
18D verloor 9 - 19
17A wen 29 - 13
17B verloor 12 - 21
16A verloor 11 - 33
15A verloor 14 - 21
14A wen 18 - 14
14B wen 16 -96
14C wen 19 - 14
14D wen 19 - 2

GIRLS HOCKEY
u.18A win 3 - 0
u.18B win 6 - 0
u.18C lose 0 - 3
u.16A lose 0 - 2
u.16B win 2 - 0
u.14A lose 0 - 1
BOYS HOCKEY
u.18A win 2 - 1
u.18B win 3 - 0
u.16A win 2 - 0
u.14A win 4 - 1


RUGBY vs JG MEIRING
o.14A wen 31 - 3
o.15A wen 52 - 3
o.16A wen 43 - 3
o.19C verloor 0 - 3 vs 19B
o.19B verloor 15 - 21 vs 19A

BOYS HOCKEY vs OAKDALE
u.18A drew 1 - 1
u.18B lost 0 - 2
see past results
© Worcester Gymnasium
T: 023 347 0426 | F: 023 347 1129 | E: wg@worcgim.co.za
History School Fees New Bosvark Information
Seminarie (Girls' Hostel) Brandwacht (Boys' Hostel)
Introduction MemberZone Join BOSVARK UNION
Subjects E-Learning Merit List Matric Results Resources
All Sports Sport Elite
All Culture CIRCUM